Sunday, January 31, 2010

SPEEEED Competisie

Wel nou weet almal waar is base A en base B. Die adrinalien het gepomp en die manne moes reguit vlieg en vinnig draai. Hoop julle het dit geniet en dat ons dit weer gaan doen. Veelgeluk aan Johan Snyman wat dit onder 30 sekondes kon doen.
1. Johan Snyman 29.84 2. Louis. 30.38 3. Werner 31.22 4. Hantjie 31.73 5. Jean 32.56 6. Jaco 33.36 7. Johanv Vuuren 34.05 8. Henk 34.78 9. Mike 36.77 10.Hennie 37.60 11.Koos 39.63 12. Marius 44.48
Die gemiddelde spoed vir 30 sekomdes is 96km/h. F3B glider SA rekord or soortgelyke baan van 150mx4 is 154km/h.
Cheers Gert

1 comment:

Johann S said...

Dankie Gert, dit was woes lekker, en dankie vir die nice prys wat jy gesponsor het! Ek hoop ons doen dit binnekort weer, maar die keer gaan ek daai stick MOOI tune. 26 sekondes hier kom ek.