Sunday, July 13, 2008

Edge 540

Ek is jammer om te rapporteer dat dit 'n fatale naweek vir Werner se Edge 540 was. Die radio (Spektrum DX9) het is failsafe ingegaan, en die vliegtuig het toe ook ingegaan. Ons dink dit was steurings van die ignition. Die "range check" was suksesvol, en die eerste vlug was daar geen probleme nie. Ek was met my DX7 ook besig om te vlieg toe die gebeur het, en het geen probleem gehad nie. -- from hyper7pro - (?) -- from hyper7pro - (?) -- from hyper7pro - (?) Jammer Werner. Maar soos jy se, dit gebeur een of ander tyd met alle model vlieeniers.

Tuesday, July 8, 2008

Secunda TRMC by Gariep

'n Email vanaf William Re: Die naweek se Gariep Fly-In.

-----Original Message-----
From: Wilkinson, William (W)
Sent: 08 July 2008 11:48

Fotos van ons vliegklub se vliegtuie by Gariep fly-in.

Werner se Extra, Gee Bee en Harvard
Louis se Pitts
Dirk se Stearman besig om te assemble.

Kan julle vir Louis aanstuur. Ek het nie sy e-mail nie.

Mooi so Secunda!

WT Wilkinson


Sunday, July 6, 2008