Sunday, June 29, 2008

Runway herstel

Ons het Saterdag 'n heel suksesvolle dag van "runway rejuvination" gehad. Die groot krake is herstel, en die hele oppervlak van die teer is weer geseel. Daar is nog 2 dromme teer oor (ons het net 2 gebruik vir die hele proses) so ons kan oor 'n maand of twee weer 'n lagie oorsit.

Hier is 'n paar fotos van Gert af:


Hier is 'n mooi "before/after":


Nog 'n foto:


-- from hyper7pro - (?)



Baie dankie aan almal wat kom help werk het, dit word waardeer! (En vir Gert wat die bier voorsien het) Ons is gelukkig om 'n teer runway te he, ons moet hom oppas!

Monday, June 16, 2008

Vliegtuig planne op die 'net - Verniet

Hier is 'n RC Universe thread met links na verskeie websites met "free plans" vir RC vliegtuie. Die wat die bouery geniet kan dalk bietjie gaan kyk. RC Universe Links to free plans:

Tuesday, June 3, 2008

May Competition results.

Kompetisie resultate vir Mei maand. Hier is 'n PDF van die nuwe "Sportsman" klas wat ons begin het vir vlieeniers wat 70% en beter behaal in die beginners klas. As jy al die skedules vir 2008 wil bekyk, click hier. Loer veral na die IMAC Unlimited klas. Daai manne kan vlieg hoor!! PS: Ons gebruik nie die IMAC score sheets nie, elke maneuver word uit 10 punte gescore, an dan word die persentasies uitgewerk. Vir meer informasie, kontak gerus ons "Kompetisie Director", Werner. (Kontak my in comments hieronder as jy sy nommer of email adres soek.)