Tuesday, January 12, 2010

Pilot vir 1/4 skaal Nieuport

Hierdie skaal bouery het nie 'n einde nie en is besig om hand uit te ruk. Ek wou nog altyd 'n mooi pilot he, vergeet van die vliegtuig. Die pilot kom van Amerika en die verf werk van Secunda. Nou kan ek weer aan die romp werk. Cheers Gert

1 comment:

Johann S said...

Baie mooi gedoen! Jy weet nogal van verfkwas rondswaai! (En ek kan nou sien hoekom het dit so lank gevat, maar dit was die moeite werd!)