Friday, January 8, 2010

Mike se foam camera plane.

Post from Mike:

Hallo daar

Hier is fotos van my spons stol plane( alles polystyrene) en lugfotos wat ek laas naweek geneem het. Die vortex generators wat ek op die vlerk gesit het werk baie goed en die vliegtuig het baie beter perform as wat ek verwag het. Hy kan baie stadig vlieg en ondervind geen stall nie

Die fotos is weer met n Nokia N70 geneem met n servo trigger.

Tech specs L19 Cessna birddog +/- 3rd scale (sort of) Airframe - 2.1 m Wingspan - 2.35 m Engine - 26cc Gas Weed eater AUW - 2.85 kg TAKE NOTE Airframe and wing made from polystyrene and finished in acrylic water base paint. I believe because of the weight I could have opted for a 90 methanol engine and the power would be enough.

Testing the camera on the ground:

In the air:

Nice plane, baie geluk Mike!

1 comment:

Gert said...

Baie Mooi Mike!! Neem 'n paar mooi fotos terwyd die veld so groen is en as daar baie ouens by die veld is. Ek wil dit gebruik vir koerant artikel.

Groete
Gert