Wednesday, December 31, 2008

Snaaks, maar nie 'n grap nie!

Hier is ietsie van Gert af om die nuwe jaar mee in te gaan. Onthou die veiligheids reels, hulle is daar vir 'n rede! (Dit is 'n geanimeerde .gif, as hy nie beweeg nie, save die prentjie en kyk daarna met 'n image viewer)

Tuesday, December 30, 2008

Werner se Edge 540


Werner se Edge 540
Originally uploaded by hyper7pro

Werner se Scratchbuilt Edge 540. Hier help sy pa hom om op te start vir die (suksesvolle) maiden flight. Mooi gedoen Werner!

(Foto deur Mike)

Sunday, December 28, 2008

Bennie se Spirit Elite


Bennie se Spirit Elite
Originally uploaded by hyper7pro

Ons het Saterdag oggend bietjie lekker thermals gesoek.

Vir die wat belangstel: Gert hulle gaan die naweek 2-4 Januarie Volksrust toe vir 'n bietjie slope flying.