Friday, August 26, 2011

TRMC is now also on Facebook,Please visit our page named T.R.M.C.For info and photo`s

Tuesday, August 23, 2011

Secunda Airshow 2011

Hi,

Ek het 'n fotoalbum van die onlangse lugskou (40 Fotos) vir die wat belangstel.

Click hier.

Johann.

Sunday, August 21, 2011

Secunda Airshow

Bush Air 1

Johan Snyman het hierdie foto geneem by die lugskou. Good shot Johan! Dit was 'n baie lekker dag met baie mense wat navraag gedoen het omtrent ons klub. Hier is nog fotos van ons uitstalling.

Monday, August 1, 2011

Frans vlieg solo

Geluk aan Frans Wessels Wat `n suksesvolle solo `rating` afgele het. Veilig vlieg vorentoe. Dankie Dirk vir sy opleiding.