Johann, dit materiaal is amper dieselfde as die regte materiaal. Mens moet die hout eers seel met sandysealer en dan moet jy balsaloc op die hoeke van jou hout sit. As dit alles klaar is moet jy die materiaal met nog 6 lae sandysealer seal. Baie werk.
4 comments:
Wow, ek hoop jy gaan hom elektries maak en dan self in hom vlieg.
Mooi Werner!
Cheers
Gert
Lyk goed Werner! Waarmee trek jy hom oor?
Gert, nog bietjie te klein om in te vlieg en ek wil nie weet wat die batterye sal kos nie.

Post a Comment