Monday, August 18, 2008

Louis se Pitts Special

Louis se Pitts het laas naweek besluit om sy spinner in die middel van 'n vlug af te gooi. Die spinner byt toe die prop af. Die engine het nog geloop op landing approach, en Louis het die vliegtuig ingebring vir 'n netjiese landing. Mooi gedoen Louis!

No comments: