Sunday, June 29, 2008

Runway herstel

Ons het Saterdag 'n heel suksesvolle dag van "runway rejuvination" gehad. Die groot krake is herstel, en die hele oppervlak van die teer is weer geseel. Daar is nog 2 dromme teer oor (ons het net 2 gebruik vir die hele proses) so ons kan oor 'n maand of twee weer 'n lagie oorsit.

Hier is 'n paar fotos van Gert af:


Hier is 'n mooi "before/after":


Nog 'n foto:


-- from hyper7pro - (?)



Baie dankie aan almal wat kom help werk het, dit word waardeer! (En vir Gert wat die bier voorsien het) Ons is gelukkig om 'n teer runway te he, ons moet hom oppas!

No comments: