Tuesday, June 3, 2008

May Competition results.

Kompetisie resultate vir Mei maand. Hier is 'n PDF van die nuwe "Sportsman" klas wat ons begin het vir vlieeniers wat 70% en beter behaal in die beginners klas. As jy al die skedules vir 2008 wil bekyk, click hier. Loer veral na die IMAC Unlimited klas. Daai manne kan vlieg hoor!! PS: Ons gebruik nie die IMAC score sheets nie, elke maneuver word uit 10 punte gescore, an dan word die persentasies uitgewerk. Vir meer informasie, kontak gerus ons "Kompetisie Director", Werner. (Kontak my in comments hieronder as jy sy nommer of email adres soek.)

No comments: