Monday, May 5, 2008

DS Glider spoedrekord.

Die nuutste (waarskynlik nie vir lank nie) DS R/C glider spoedrekord is 357MPH. Dit is rofweg 570Km/h. DS staan vir Dynamic Soaring, hulle vlieg aan die "verkeerde" kant van die berg, en gebruik "wind shear" om energie op te bou. Hier is die R/C groups thread.

No comments: