Saturday, April 12, 2008

Ons vliegveld van bo.

Hier is 'n foto geneem uit Mike se Piper Cub. Die foto is geneem met 'n Nokia N70 wat by die kant venster onder die vlerk uitloer. -- from hyper7pro - (?) (Click die foto vir 'n groter weergawe.)

No comments: