Sunday, October 28, 2007

Kort breek in die reen weer



Die son het Sondag middag kop uitgesteek en 'n hele paar ouens het by die veld opgedaag. Dit was van korte duur voordat 'n donker wolk weer oor die veld veskyn het. Dit was egter nog steeds lekker om weer uit te kom . Die veld lyk nou baie mooi groen.

No comments: