Thursday, September 27, 2007

Johann en Louis


Johann en Louis
Originally uploaded by bkriegler

Ek help Louis om reg te maak vir sy vlug gedurende die Guiness Rekord poging in Oudtshoorn. Daar was op die ou end 49 vliegtuie gelyk in die lug, in 3 verskillende circuits. Dit was ongelooflik om die lug te aanskou, vliegtuie net waar jy kyk! Dit was selfs op SABC se nuus uitgesaai. :o)

Verbasend genoeg was daar op die ou end geen ongelukke waarvan ek weet nie.

Dit was baie koud en nat, vreemd vir Oudtshoorn.

(Dankie vir die foto, Bennie!)

No comments: