Tuesday, March 8, 2011

Monday, March 7, 2011

SIAI Marshetti

Johan Fires is besig met hierdie model. Beplanning is `n 20cc DLE petrol engine volgens Johan. Baie mooi Johaan en hoog tyd!

Saturday, January 15, 2011

Nieuport 28

Ek het weer vordering gemaak. Hoop ek sal die N28 klaar he teen die fly-in 21 Mei 2011. Begin nou al om jou vliegtuie reg te kry vir die fly-in. Groete Gert