Saturday, January 15, 2011

Nieuport 28

Ek het weer vordering gemaak. Hoop ek sal die N28 klaar he teen die fly-in 21 Mei 2011. Begin nou al om jou vliegtuie reg te kry vir die fly-in. Groete Gert

No comments: