Wednesday, December 30, 2009

1/4Skaal Nieuport vordering

Die twee Vickers masjien gewere is amper klaar. As iemand weet waar ek Solartex kan kry. Ek kort nog 8 m. Groete Gert

1 comment:

Johann S said...

Hi Gert,

Ek dink Oom Gert sal jou dalk kan help, hy het sy cropduster (die geel enetjie) met solartex oorgetrek.