Sunday, July 13, 2008

Edge 540

Ek is jammer om te rapporteer dat dit 'n fatale naweek vir Werner se Edge 540 was. Die radio (Spektrum DX9) het is failsafe ingegaan, en die vliegtuig het toe ook ingegaan. Ons dink dit was steurings van die ignition. Die "range check" was suksesvol, en die eerste vlug was daar geen probleme nie. Ek was met my DX7 ook besig om te vlieg toe die gebeur het, en het geen probleem gehad nie. -- from hyper7pro - (?) -- from hyper7pro - (?) -- from hyper7pro - (?) Jammer Werner. Maar soos jy se, dit gebeur een of ander tyd met alle model vlieeniers.

No comments: