TRMC model vliegtuigklub het Sondag 03 Februarie 'n baie suksesvolle “braai & fly” dag aangebied. Die dag is begin met 'n lekker braai, en toe almal se pensies mooi vol is, het die manne die motortjies aangeskakel en die klub se maandelikse vliegkompetisie het begin.

-- from
hyper7pro -
(?)

-- from
hyper7pro -
(?)
Die puntetellings vir die dag is soos volg:
Werner: 89%
Johann: 85%
Dirk: 82%
Racios: 49%
Louis: 48%
Henno: 45%
Derrick: 45%
Francois: 39%
Henk: 30%
Baie dankie aan die Judges, Oom Don, Oom Leon, Oom Wouter en Oom Gert.
Nog 'n paar fotos:

-- from
hyper7pro -
(?)

-- from
hyper7pro -
(?)
No comments:
Post a Comment