Een of ander aap het probeer kyk hoe naby aan 'n 737 hy kan vlieg met sy R/C plane. (Gelukkig het dit in Austalia gebeur. Ek kan imagine hoe SARFLY en my arme inbox gelyk het as die hier moes gebeur! Geen einde aan die flamewars!)
Meer hier: http://tinyurl.com/cgpfg9
Laas naweek het paar van die TRMC lede besluit om Tamatieberg te besoek vir 'n bietjie slope combat.
Hier wys Louis hoe hy Dirk gaan uithaal: Whata!
Dirk toets bietjie die lift: