Sunday, July 26, 2009
Explorer maiden
Ek het die Explorer ge-"Maiden" verlede Saterdag. Dit vlieg vantasties nadat ek al die trims reg gekry het. Ek het by die ou Evander vliegveld gaan vlieg aangesien dit amper die enigste plek is wat nog gras het. Die veld is baie geskik vir sweef en ek gaan beslis dit gebruik as my basis vir die volgende paar weke voor die Nats. Ek gaan elke oomblik wat die weer toelaat moet gebruik om te oefen as ek Nats toe wil gaan 24 Sep.
Ek en Andre het hierdie Saterdag weer uitgegaan. Na die baie koue weer Vrydag was dit 'n vantastiese dag Saterdag. Ek het die Exploreer verder geniet en my spot landings begin oefen. Op 'n stadium het ek saam met drie groot roof voels gevlieg met die 2m totdat hulle my begin aanval het en ek moes laat spaander.
Enigeen wat wil saam sweef moet asb my laat weet, ek stuur 'n SMS as ek gaan.
Ek het ook nog 'n 2m Itshitshi vlerk en romp beskikbaar vir R850.
Cheers
Gert
Thursday, July 23, 2009
Sunday, June 28, 2009
ATC3k Mounted on GP Super Skybolt
I mounted a Oregon Scientific ATC3K "action cam" between the cabane wires on my Super Skybolt. Worked OK, but the vibration or the prop caused those horizontal lines to appear.
Sunday, June 14, 2009
Sig Kadet Senior
Robbie se Senior Kadet, maiden flight. Dit is 'n kit plane, MAW Robbie het die vliegtuig uit 'n "Lumber Box" uit gebou.
Subscribe to:
Posts (Atom)