Er, remind my om my wingbolts ordentlik vas te maak...
Tuesday, November 4, 2008
Saturday, October 18, 2008
Wednesday, September 24, 2008
DL50 run-in
Die wind was maar bietjie woes die laaste paar weke, so ek dink almal se "vliegvingers" is maar redelik verroes. Intussin het ek maar die kans van 'n verlate vliegveld gebruik om gou die DL-50 se 2 ure "ground run-in" te probeer doen. Ek hou veiligeid as nommer een, dus is die airie aan die towbar vasgemaak. Ek is glad nie te vinde daarvoor dat 'n airie my bespring en my vingers probeer afbyt nie. Laat my bietjie weet wat doen julle almal, dis boring hier rond deesdae!
Saturday, September 20, 2008
Charl se bipe met streamers.
Hier is 'n video van Charl se bipe waar hy by sy nuwe klub in Mackay vlieg.
Subscribe to:
Posts (Atom)