Sunday, June 5, 2011

B25 Mitchell Maiden

Dirk het sy B25 Mitchell met twin gister vir die eerste keer gevlieg. Dit was 'n baie suksesvolle maiden al het die vingers baie gebewe. Die B25 het baie mooi gevlieg en geklink in die lug. Die tweede vlug was ook baie goed en ek dink dit gaan die koppe laat draai by die volgende flyin. Meer geskiedenis omtrent hierdie vliegtuig is hier : http://en.wikipedia.org/wiki/North_American_B-25_Mitchell Veels geluk Dirk!

No comments: